Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vuilgoed
vuilgoed [boodskap #148936] Sa., 02 Augustus 2025 17:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vuilgoed
Afbreking: vuil•goed
Samestelling: vuil + goed


Selfstandige naamwoord: vuilgoed
Meervoud:

Betekenis:
• Goed wat vuil is, soos afval of rommel wat weggegooi word.
• 'n Slegte persoon.
• Ongewenste plante; bossies.

Gebruik:
• Gooi die vuilgoed in die asblik.
• Die vuilgoed het my ingedoen!
• Sy trek die vuilgoed in die tuin uit.

Sinoniem:
• afval
• gemors
• rommel
• vuilis
• vullis
• boef
• booswig
• gespuis
• maaifoedie
• skobbejak
• smeerlap
• onkruid

Afgelei:
• vuilgoedbak
• vuilgoedblik
• vuilgoeddrom
• vuilgoedgat
• vuilgoedhoop
• vuilgoedkar
• vuilgoedman
• vuilgoedsak

Vertaling:
Engels: rubbish, garbage, dirt, filth
Nederlands: vuilgoed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ergernis
Volgende onderwerp: ongemerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 14:16:41 UTC 2025