| hardlywigheid [boodskap #148932] |
Sa., 02 Augustus 2025 12:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hardlywigheid
Afbreking: hard•ly•wig•heid
Samestelling: hardlywig + -heid
Selfstandige naamwoord: hardlywigheid
Meervoud: hardlywighede
Betekenis:
• Die toestand (of mate) van hardlywig wees.
Gebruik:
• Die dokter het vir die pasiënt 'n lakseermiddel vir sy hardlywigheid voorgeskryf.
Sinoniem:
• konstipasie
• obstruksie
• verstopping
Vertaling:
Engels: constipation
Nederlands: hardlijvigheid, constipatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|