Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werwelkolom
werwelkolom [boodskap #148929] Sa., 02 Augustus 2025 11:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werwelkolom
Afbreking: wer•wel•ko•lom
Samestelling: werwel + kolom


Selfstandige naamwoord: werwelkolom
Meervoud: werwelkolomme
Verkleinwoord: werwelkolommetjie
Meervoud van verkleining: werwelkolommetjies

Betekenis:
• Die gestapelde werwels van die rug wat die kop en lyf ondersteun en waarlangs belangrike senuwees loop.

Gebruik:
• Die menslike werwelkolom bestaan uit 33 (of soms 32) werwels of vertebrae.

Sinoniem:
• ruggraat
• rugstring

Vertaling:
Engels: spinal column
Latyn: columna vertebralis
Nederlands: wervelkolom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spreuk
Volgende onderwerp: inwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 16 00:42:49 UTC 2026