Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » materieel
materieel [boodskap #148925] Sa., 02 Augustus 2025 10:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
materieel
Afbreking: ma•te•ri•eel
Samestelling: materie + -eel


Byvoeglike naamwoord: materieel
Attributief: materiële

Betekenis:
• Betreffende liggaamlike of stoflike (eerder as geestelike, intellektuele of abstrakte) sake.
• Wat belangrik of beduidend is.

Gebruik:
Materieel kom ons niks kort nie.
• Daar is geen materiële verskille tussen die kontrakte nie.

Sinoniem:
• fisies
• stoflik

Antoniem:
• immaterieel

Vertaling:
Engels: material, materially
Nederlands: materieel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorafgaan
Volgende onderwerp: vertakking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 18 08:27:09 UTC 2025