| besmeer [boodskap #148918] |
Sa., 02 Augustus 2025 07:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besmeer
Afbreking: be•smeer
Samestelling: be- + smeer
Werkwoord: besmeer
Verlede tyd: het besmeer
Betekenis:
• Om orals oor te smeer.
• Om vals te beskuldig.
Gebruik:
• Sy besmeer die brood met botter.
• Hy het my goeie naam besmeer.
Sinoniem:
• beklad
• bemors
• bevuil
• invet
• messel
• pleister
Vertaling:
Engels: to besmear, grease
Nederlands: besmeren
Byvoeglike naamwoord: besmeer, besmeerd
Attributief: besmeerde
Betekenis:
• Wat oor alles uitgesprei of gemors is.
Gebruik:
• Die kinders is met modder besmeer.
Afgelei:
• besmeerdes
• besmering
Vertaling:
Engels: besmear, grease, dirty
Nederlands: besmeerd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|