| onderskep [boodskap #148913] |
Vr., 01 Augustus 2025 18:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderskep
Afbreking: on•der•skep
Samestelling: onder + skep
Werkwoord: onderskep
Verlede tyd: het onderskep
Betekenis:
• Om iets onderweg in die hande te kry (sodat dit nie die bestemming haal nie).
Gebruik:
• Die haker het die bal onderskep en 'n drie gedruk.
• Die spioen het die vyand se boodskappe onderskep en ontsyfer.
Sinoniem:
• kaap
• ondervang
• opvang
Afgelei:
• onderskepper
• onderskepping
Vertaling:
Engels: to intercept
Nederlands: onderscheppen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|