| net-net [boodskap #148912] |
Vr., 01 Augustus 2025 18:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24305 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
net-net
Afbreking: net•net
Samestelling: net + net
Bywoord: net-net
Betekenis:
• Baie naby, amper nie.
Gebruik:
• Ons het net-net gewen.
• Sy het die bus net-net gehaal.
Sinoniem:
• naelskraap
• nouliks
• rakelings
• skaars
Vertaling:
Engels: just, narrowly, hardly
Nederlands: net
Nota:
• "Net-net" is 'n voorbeeld van reduplikasie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|