Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewenslus
lewenslus [boodskap #148904] Do., 31 Julie 2025 16:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24307
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lewenslus
Afbreking: le•wens•lus
Samestelling: lewe + -ns- + lus


Selfstandige naamwoord: lewenslus
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Lus vir die lewe. Die entoesiasme en energie om voluit te lewe.

Gebruik:
• Die kind se lewenslus is aansteeklik.

Sinoniem:
• energie
• lewensgeluk
• lewensgenot
• lewenskrag
• lewensvreugde
• opgeruimdheid
• opgewektheid
• uitbundigheid
• uitgelatenheid
• vitaliteit
• vrolikheid

Afgelei:
• lewenslustig

Vertaling:
Engels: joy of life
Nederlands: levenslust

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: denkbeeld
Volgende onderwerp: ooreenkomstig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 15 17:34:36 UTC 2026