| ronderig [boodskap #148893] |
Do., 31 Julie 2025 09:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ronderig
Afbreking: ron•de•rig
Samestelling: rond + -erig
Byvoeglike naamwoord: ronderig
Attributief: ronderige
Partitief: ronderigs
Betekenis:
• Wat min of meer (so amper) rond is.
Gebruik:
• Sy het 'n ronderige gesiggie met kuiltjies in haar wange.
Sinoniem:
• bollerig
• rondagtig
Vertaling:
Engels: rounded
Nederlands: rondachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|