| gevorderdheid [boodskap #148885] |
Wo., 30 Julie 2025 19:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gevorderdheid
Afbreking: ge•vor•derd•heid
Samestelling: gevorderd + -heid
Selfstandige naamwoord: gevorderdheid
Meervoud: gevorderdhede
Betekenis:
• Die toestand of mate van gevorderd/gesofistikeerd wees.
Gebruik:
• Die gevorderdheid van die nuwe robotte het my verstom.
Sinoniem:
• gesofistikeerdheid
• ingewikkeldheid
• kompleksiteit
• verfyndheid
Vertaling:
Engels: advancement
Nederlands: gevorderdheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|