| stekel [boodskap #148884] |
Wo., 30 Julie 2025 19:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stekel
Afbreking: ste•kel
Selfstandige naamwoord: stekel
Meervoud: stekels
Verkleinwoord: stekeltjie
Meervoud van verkleining: stekeltjies
Betekenis:
• 'n Puntige uitsteeksel, soos op die huid van sekere diere en plante.
Gebruik:
• Die vis se stekels is vlymskerp met weerhake.
Afgelei:
• stekelagtig
• stekelhaar
• stekelhuidig
• stekelig
• stekelrig
• stekelvin
• stekelvinnig
Vertaling:
Engels: prickle
Nederlands: stekel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|