Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lospassend
lospassend [boodskap #148883] Wo., 30 Julie 2025 18:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lospassend
Afbreking: los•pas•send
Samestelling: los + pas + -end


Byvoeglike naamwoord: lospassend
Attributief: lospassende

Betekenis:
• Wat los pas.

Gebruik:
• Sy dra lospassende klere.

Sinoniem:
• lossittend
• sakkerig

Vertaling:
Engels: loose-fitting
Nederlands: loszittend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: palingagtig
Volgende onderwerp: stekel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 00:33:52 UTC 2025