| palingagtig [boodskap #148882] |
Wo., 30 Julie 2025 18:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
palingagtig
Afbreking: pa•ling•ag•tig
Samestelling: paling + -agtig
Byvoeglike naamwoord: palingagtig
Attributief: palingagtige
Betekenis:
• Wat soos 'n paling (aal) lyk, of die eienskappe van 'n paling het (lank, glad en glibberig).
Gebruik:
• Die vis se lyf is lank, slank en palingagtig.
Sinoniem:
• aalagtig
Vertaling:
Engels: eel-like, eely, slippery
Nederlands: aalachtige
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|