Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opeenvolging
opeenvolging [boodskap #148881] Wo., 30 Julie 2025 18:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opeenvolging
Afbreking: op•een•vol•ging
Samestelling: opeenvolg + -ing


Selfstandige naamwoord: opeenvolging
Meervoud: opeenvolginge, opeenvolgings

Betekenis:
• 'n Logiese of chronologiese volgorde (waar elke element of gebeurtenis direk na 'n ander kom).

Gebruik:
• In die 5de eeu is die Romeinse Ryk is deur 'n opeenvolging van swak keisers regeer.

Sinoniem:
• aaneenskakeling
• litanie
• navolging
• opvolging
• reeks
• ry
• verloop
• volgorde

Vertaling:
Engels: sequence, succession
Nederlands: opeenvolging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: binneste
Volgende onderwerp: palingagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 22:25:53 UTC 2025