| onderverdeel [boodskap #148878] |
Wo., 30 Julie 2025 16:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderverdeel
Afbreking: on•der•ver•deel
Samestelling: onder + verdeel
Werkwoord: onderverdeel
Verlede tyd: het onderverdeel
Betekenis:
• Om in dele op te breek.
Gebruik:
• 'n Dag word onderverdeel in ure, minute en sekondes.
Sinoniem:
• indeel
• opbreek
• opsplit
• soneer
• verdeel
Afgelei:
• onderverdeelde
• onderverdeling
Vertaling:
Engels: to subdivide
Nederlands: onderverdelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|