| lugdruk [boodskap #148874] |
Wo., 30 Julie 2025 11:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lugdruk
Afbreking: lug•druk
Samestelling: lug + druk
Selfstandige naamwoord: lugdruk
Meervoud: –
Betekenis:
• Die druk wat die gewig van die atmosfeer op die aarde se oppervlak uitoefen.
Gebruik:
• Die lugdruk word met 'n barometer gemeet en neem af soos die hoogte bo seevlak toeneem.
Afgelei:
• lugdrukboor
• lugdrukmeter
• lugdrukpomp
• lugdrukrem
Vertaling:
Engels: air pressure
Nederlands: luchtdruk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|