Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » super-
super- [boodskap #148863] Wo., 30 Julie 2025 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
super-
Afbreking: su•per-


Voorvoegsel: super-

Betekenis:
• 'n Voorvoegsel met die betekenis "baie, in 'n hoër mate".

Gebruik:
• Die voorvoegsel super- kom voor in woorde soos: superheld, supermark, supermodel, superster, superswaar en supertwaalf.

Antoniem:
• sub-

Vertaling:
Engels: super- (prefix)
Nederlands: super-

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: demagnetiseer
Volgende onderwerp: sub-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 03:41:08 UTC 2025