Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » metaalagtig
metaalagtig [boodskap #148851] Di., 29 Julie 2025 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
metaalagtig
Afbreking: me•taal•ag•tig
Samestelling: metaal + -agtig


Byvoeglike naamwoord: metaalagtig
Attributief: metaalagtige
Partitief: metaalagtigs

Betekenis:
• Wat soos 'n metaal lyk of optree, maar nie noodwendig 'n metaal is nie.

Gebruik:
• Die mineraal het 'n metaalagtige glans.

Vertaling:
Engels: metal like
Nederlands: metaalachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: watervlak
Volgende onderwerp: hoofdeksel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 22:59:45 UTC 2025