Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » watervlak
watervlak [boodskap #148850] Di., 29 Julie 2025 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24294
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
watervlak
Afbreking: wa•ter•vlak
Samestelling: water + vlak


Selfstandige naamwoord: watervlak
Meervoud: watervlakke

Betekenis:
• Die hoogte of vlak tot waar die water kom.

Gebruik:
• Ná die droogte het die dam se watervlak kwaai gedaal.

Sinoniem:
• waterhoogte
• waterpeil
• waterspieël
• waterstand

Hiponiem:
• grondwatervlak

Vertaling:
Engels: water level, water line
Nederlands: watervlak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tydsduur
Volgende onderwerp: metaalagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 14 06:12:58 UTC 2026