Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wedywering
wedywering [boodskap #148844] Di., 29 Julie 2025 07:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24213
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wedywering
Afbreking: wed•y•we•ring
Samestelling: wedywer + -ing


Selfstandige naamwoord: wedywering
Meervoud: wedyweringe, wedywerings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van wedywer (om te probeer om beter as anders te wees).

Gebruik:
• Die wedywering vir die pos as hoofseun is vanjaar baie intens.

Sinoniem:
• antagonisme
• kompetisie
• kragmeting
• mededinging
• struweling
• worsteling

Vertaling:
Engels: rivalry, competition
Nederlands: rivaliteit, concurrentie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dereguleer
Volgende onderwerp: worsteling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 08:39:55 UTC 2025