| monopolisties [boodskap #148840] |
Di., 29 Julie 2025 06:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24208 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
monopolisties
Afbreking: mo•no•po•lis•ties
Samestelling: monopolie + -isties
Byvoeglike naamwoord: monopolisties
Attributief: monopolistiese
Betekenis:
• Soos 'n monopolie (wat mededinging bemoeilik).
Gebruik:
• Hierdie monopolistiese gedrag is veral sorgwekkend gegewe die maatskappy se geskiedenis van korrupsie, ondoeltreffendheid en wanbestuur.
Vertaling:
Engels: monopolistic
Nederlands: monopolistisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|