Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkondiging
verkondiging [boodskap #148838] So., 27 Julie 2025 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24208
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkondiging
Afbreking: ver•kon•di•ging
Samestelling: verkondig + -ing


Selfstandige naamwoord: verkondiging
Meervoud: verkondiginge, verkondigings

Betekenis:
• Die handeling van verkondig (om mee te deel/ bekend te maak).

Gebruik:
• Sendingwerk fokus op die verkondiging van die evangelie.

Sinoniem:
• afkondiging
• bekendmaking
• openbaarmaking
• prediking
• proklamasie

Hiponiem:
• evangelieverkondiging
• geloofsverkondiging

Vertaling:
Engels: proclamation, announcement, declaration, publication
Nederlands: verkondiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sondebelydenis
Volgende onderwerp: sorgwekkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 18:39:52 UTC 2025