Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besprekingsvraag
besprekingsvraag [boodskap #148836] So., 27 Julie 2025 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24208
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besprekingsvraag
Afbreking: be•spre•kings•vraag
Samestelling: bespreking + -s- + vraag


Selfstandige naamwoord: besprekingsvraag
Meervoud: besprekingsvrae

Betekenis:
• 'n Oop vraag sonder 'n enkele kort antwoord, maar wat van alle kant beskou en bespreek moet word.

Gebruik:
• Die eksamen sal 'n opstel en 'n besprekingsvraag insluit.

Antoniem:
• feitevraag

Vertaling:
Engels: discussion question
Nederlands: discussievraag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewete
Volgende onderwerp: sondebelydenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 18:40:20 UTC 2025