Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nitraat
nitraat [boodskap #148834] So., 27 Julie 2025 17:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nitraat
Afbreking: ni•traat


Selfstandige naamwoord: nitraat
Meervoud: nitrate

Betekenis:
• Enige sout van salpetersuur (wat gevolglik die ioon NO3 bevat).

Gebruik:
• Bakterieë kan 'n nitraat in 'n nitriet omsit, wat uiters giftig is.

Hiponiem:
• ammoniumnitraat
• kaliumnitraat
• natriumnitraat
• silwernitraat

Vertaling:
Engels: nitrate
Nederlands: nitraat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: projeksie
Volgende onderwerp: gewete
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 16:53:09 UTC 2025