| hooftrek [boodskap #148831] |
So., 27 Julie 2025 10:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hooftrek
Afbreking: hoof•trek
Samestelling: hoof + trek
Selfstandige naamwoord: hooftrek
Meervoud: hooftrekke
Betekenis:
• 'n Belangrike punt of eienskap wat uitgelig word.
Gebruik:
• Die juffrou het die hooftrekke van die storie vir die klas opgesom.
Sinoniem:
• eienskap
• essensie
• hoofgedagte
• hoofpunt
• hoofsaak
• karaktereienskap
• karaktertrek
• kenmerk
• kerngedagte
• kernpunt
• sleutelpunt
Vertaling:
Engels: highlight, main feature, principal characteristic
Nederlands: hoofdtrek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|