Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorlesing
voorlesing [boodskap #148829] So., 27 Julie 2025 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24208
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorlesing
Afbreking: voor•le•sing
Samestelling: voorlees + -ing


Selfstandige naamwoord: voorlesing
Meervoud: voorlesinge, voorlesings
Verkleinwoord: voorlesinkie
Meervoud van verkleining: voorlesinkies

Betekenis:
• Die handeling om hardop vir ander te lees.

Gebruik:
• Ná die voorlesing uit die wet en die profete het die raadslede van die sinagoge hulle laat weet: "Broers, as julle vir die volk 'n woord van bemoediging het, praat maar." [Handelinge 13:15]

Sinoniem:
• aflesing
• voordrag

Afgelei:
• kalkligvoorlesing

Vertaling:
Engels: reading
Nederlands: voorlezing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lering
Volgende onderwerp: oorsig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 18:41:06 UTC 2025