Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lering
lering [boodskap #148828] So., 27 Julie 2025 09:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24208
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lering
Afbreking: le•ring
Samestelling: leer + -ing


Selfstandige naamwoord: lering
Meervoud: leringe, lerings
Verkleinwoord: lerinkie
Meervoud van verkleining: lerinkies

Betekenis:
• Die handeling om ander te leer.
• Iets wat geleer word.

Gebruik:
• Totdat ek kom, moet jy aanhou met voorlesing, vermaning en lering. [1 Timoteus 4:13]
• Moet julle nie laat meevoer deur allerhande vreemde leringe nie. [Hebreërs 13:9]

Sinoniem:
• instruksie
• les
• onderrigting
• skoling
• voorskrif

Vertaling:
Engels: lesson, instruction
Nederlands: lering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meewerk
Volgende onderwerp: voorlesing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 18:41:08 UTC 2025