| woordewisseling [boodskap #148825] |
So., 27 Julie 2025 08:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24234 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
woordewisseling
Afbreking: woor•de•wis•se•ling
Samestelling: woorde + wisseling
Selfstandige naamwoord: woordewisseling
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Vurige gesprek waarin mense hewig van mekaar verskil.
Gebruik:
• Hulle woordewisseling het amper op 'n vuisgeveg uitgeloop.
Sinoniem:
• alterkasie
• bakleiery
• debat
• dispuut
• gekibbel
• gestry
• getwis
• meningsverskil
• redekaweling
• relletjie
• rusie
• stryery
• twisgeding
• twisgesprek
• uitval
• woordestryd
Vertaling:
Engels: altercation, argument, dispute
Nederlands: woordenwisseling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|