Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teïs
teïs [boodskap #148822] So., 27 Julie 2025 07:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teïs
Afbreking: te•ïs


Selfstandige naamwoord: teïs
Meervoud: teïste

Betekenis:
• Persoon wat in 'n god, of in gode glo.

Gebruik:
• As teïs vertrou sy dat daar 'n hoër mag is wat die wêreld bestuur.

Sinoniem:
• gelowige
• gnostikus

Antoniem:
• ateïs

Hiponiem:
• monoteïs
• panteïs

Afgelei:
• teïsme
• teïsties

Vertaling:
Engels: theist
Nederlands: theïst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teistering
Volgende onderwerp: deïs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 00:32:42 UTC 2025