| afvalstof [boodskap #148819] |
Sa., 26 Julie 2025 18:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afvalstof
Afbreking: af•val•stof
Samestelling: afval + stof
Selfstandige naamwoord: afvalstof
Meervoud: afvalstowwe
Betekenis:
• 'n Ongewenste resproduk wat by een of ander proses oorbly.
Gebruik:
• Koolstofdioksied is 'n afvalstof van selrespirasie en word deur die longe uitgeasem.
• Die niere verwyder afvalstowwe uit die bloed en skei dit as urine uit.
Sinoniem:
• afvalmateriaal
• afvalproduk
Vertaling:
Engels: waste product
Nederlands: afvalstof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|