Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » joule
joule [boodskap #148816] Sa., 26 Julie 2025 17:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
joule
Afbreking: jou•le


Selfstandige naamwoord: joule
Meervoud: joules

Betekenis:
• Die SI-eenheid van arbeid of energie.

Gebruik:
• Een joule is die arbeid wat nodig is om 'n krag van een newton oor 'n afstand van een meter te beweeg.

Afgelei:
• kilojoule

Afkorting:
• J

Vertaling:
Engels: joule
Nederlands: joule

Nota:
• Vernoem na die Britse natuurkundige, James Prescott Joule.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tenderpreneur
Volgende onderwerp: vasbeslotenheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 22:52:51 UTC 2025