Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meeteenheid
meeteenheid [boodskap #148808] Sa., 26 Julie 2025 09:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meeteenheid
Afbreking: meet•een•heid
Samestelling: meet + eenheid


Selfstandige naamwoord: meeteenheid
Meervoud: meeteenhede

Betekenis:
• 'n Eenheid om die meting van 'n grootheid (soos lengte, massa, tyd of elektriese stroom) in uit te druk.

Gebruik:
• Die meeteenheid van lente is die meter, van volume is die liter, van tyd is die sekonde, van temperatuur is grade Celsius (°C), ens.

Vertaling:
Engels: measuring unit
Nederlands: meeteenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kilo-
Volgende onderwerp: uitstyg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 17:25:12 UTC 2025