Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kilo-
kilo- [boodskap #148807] Sa., 26 Julie 2025 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kilo-
Afbreking: ki•lo-


Voorvoegsel: kilo-

Betekenis:
• Een duisend, 103, afgekort met simbool k.

Gebruik:
• Die voorvoegsel kilo- kom voor in woorde soos kilogram (kg) en kilometer (km).

Antoniem:
• milli-

Afgelei:
• kiloampère
• kilogram
• kiloherts
• kilojoule
• kiloliter
• kilometer
• kiloton
• kilovolt
• kilowatt

Vertaling:
Engels: kilo-
Nederlands: kilo-

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kilo
Volgende onderwerp: meeteenheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 22:51:45 UTC 2025