Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kilo
kilo [boodskap #148806] Sa., 26 Julie 2025 09:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kilo
Afbreking: ki•lo


Selfstandige naamwoord: kilo
Meervoud: kilo's
Verkleinwoord: kilo'tjie
Meervoud van verkleining: kilo'tjies

Betekenis:
• (informeel) 'n Verkorting van kilogram, kilometer, kiloliter, ens.

Gebruik:
• Lam kos al R100 per kilo!
• Ons het 10 kilo's gedraf.

Vertaling:
Engels: kilo
Nederlands: kilo

Nota:
• Vir die voorvoegsel, sien kilo-.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veranderlik
Volgende onderwerp: kilo-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 17:24:10 UTC 2025