| veranderlik [boodskap #148805] |
Sa., 26 Julie 2025 08:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veranderlik
Afbreking: ver•an•der•lik
Samestelling: verander + -lik
Byvoeglike naamwoord: veranderlik
Vergrotende trap: veranderliker
Oortreffende trap: veranderlikste
Attributief: veranderlike
Partitief: veranderliks
Betekenis:
• Wat besig is om te verander, of verander kan word.
Gebruik:
• 'n Trapsuutjie se kleur is veranderlik om by sy omgewing in te smelt.
Sinoniem:
• afwisselend
• onbestendig
• onstabiel
• onvas
• reëlbaar
• wispelturig
• wisselend
• wisselvallig
Antoniem:
• onveranderlik
Afgelei:
• veranderlike (s.nw.)
• veranderlikheid
Vertaling:
Engels: changeable, fickle, inconstant, variable
Nederlands: veranderlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|