| ponie [boodskap #148803] |
Sa., 26 Julie 2025 07:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Ponie.
ponie
Afbreking: po•nie
Selfstandige naamwoord: ponie
Meervoud: ponies
Verkleinwoord: ponietjie
Meervoud van verkleining: ponietjies
Betekenis:
• 'n Ras van klein, sterk geboude perde.
• (voorvoegsel) Klein van formaat.
Gebruik:
• Gee jou sussie ook 'n kans om op die ponie te ry.
• Ponie- kom voor in woorde soos poniekoerant, poniepers en ponieslagskip.
Hiponiem:
• Basoetoponie
• Shetlandponie
• sirkusponie
Afgelei:
• bromponie
• karponie
• ponieski
• poniestert
• waterponie
Vertaling:
Engels: pony
Nederlands: pony
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|