| gewerwel [boodskap #148799] |
Vr., 25 Julie 2025 17:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gewerwel
Afbreking: ge•wer•wel
Samestelling: ge- + werwel
Byvoeglike naamwoord: gewerwel, gewerwel
Attributief: gewerwelde
Betekenis:
• Wat 'n werwelkolom of ruggraat het.
Gebruik:
• Soogdiere, voëls, reptiele, amfibieë en visse is gewerwelde diere.
Antoniem:
• ongewerwel
Afgelei:
• gewerweldes
Vertaling:
Engels: vertebrate
Nederlands: gewerveld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|