| geelpeper [boodskap #148798] |
Vr., 25 Julie 2025 16:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geelpeper
Afbreking: geel•pe•per
Samestelling: geel + peper
Selfstandige naamwoord: geelpeper
Meervoud: geelpepers
Betekenis:
• 'n Soetrissie wat gedeeltelik ryp en dus geel eerder as rooi van kleur is.
Gebruik:
• Sny die geelpeper in repies en gooi dit in die slaai.
Verwant:
• groenpeper
• rooipeper
Vertaling:
Engels: yellow pepper
Nederlands: gele peper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|