Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regterpoot
regterpoot [boodskap #148795] Vr., 25 Julie 2025 12:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regterpoot
Afbreking: reg•ter•poot
Samestelling: regter(kant) + poot


Selfstandige naamwoord: regterpoot
Meervoud: regterpote
Verkleinwoord: regterpootjie
Meervoud van verkleining: regterpootjies

Betekenis:
• Een van die pote aan die regterkant van 'n dier of meubelstuk.

Gebruik:
• Die perd galop snaaks, kyk of daar iets met sy regterpoot fout is.
• Hoekom is die tafel se regterpote langer as die linkerpote?

Antoniem:
• linkerpoot

Hiperoniem:
• poot

Vertaling:
Engels: right leg
Nederlands: rechterpoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: linkerpoot
Volgende onderwerp: poef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 17:25:44 UTC 2025