| voorpoot [boodskap #148793] |
Vr., 25 Julie 2025 06:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24305 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorpoot
Afbreking: voor•poot
Samestelling: voor + poot
Selfstandige naamwoord: voorpoot
Meervoud: voorpote
Verkleinwoord: voorpootjie
Meervoud van verkleining: voorpootjies
Betekenis:
• Een van die voorste pote van 'n dier of meubelstuk.
Gebruik:
• Daar is 'n doring in die hond se regterkantse voorpoot.
Antoniem:
• agterpoot
Hiperoniem:
• poot
Hiponiem:
• haarvoorpoot
Vertaling:
Engels: forepaw, foreleg, front leg
Nederlands: voorpoot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|