Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agterpoot
agterpoot [boodskap #148792] Do., 24 Julie 2025 20:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agterpoot
Afbreking: ag•ter•poot
Samestelling: agter + poot


Selfstandige naamwoord: agterpoot
Meervoud: agterpote
Verkleinwoord: agterpootjie
Meervoud van verkleining: agterpootjies

Betekenis:
• Een van die agterste pote van 'n dier of meubelstuk.

Gebruik:
• Die hond lig sy agterpoot teen die boom.

Spreekwoord:
• Gou op sy agterpote. [Word gou kwaad. Opvlieënd van geaardheid.]

Antoniem:
• voorpoot

Hiperoniem:
• poot

Hiponiem:
• haaragterpoot
• linkeragterpoot

Vertaling:
Engels: hind leg
Nederlands: achterpoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodsvallei
Volgende onderwerp: voorpoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 17:25:20 UTC 2025