Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodsvallei
doodsvallei [boodskap #148791] Do., 24 Julie 2025 19:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doodsvallei
Afbreking: doods•val•lei
Samestelling: dood + -s- + vallei


Selfstandige naamwoord: doodsvallei
Meervoud: doodsvalleie

Betekenis:
• 'n Vallei/dal van dood, meestal figuurlik, 'n gevaarlike en onherbergsame plek.

Gebruik:
• Al loop ons deur die doodsvallei weet ons dat God by ons is.

Sinoniem:
• doodsdal

Vertaling:
Engels: valley of death
Nederlands: dodenvallei, dodendal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volheid
Volgende onderwerp: agterpoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 22:51:29 UTC 2025