Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volheid
volheid [boodskap #148790] Do., 24 Julie 2025 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volheid
Afbreking: vol•heid
Samestelling: vol + -heid


Selfstandige naamwoord: volheid
Meervoud: volhede

Betekenis:
• Die toestand (of mate) van vol of volledig wees.

Gebruik:
• Mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God. [Efesiërs 3:19]

Sinoniem:
• oorvloed
• totaliteit
• toereikendheid
• uitvoerigheid
• volkomenheid
• volledigheid
• volmaaktheid

Antoniem:
• leegheid

Hiponiem:
• betekenisvolheid
• hoopvolheid
• sinvolheid
• taktvolheid

Vertaling:
Engels: plenitude, fullness, abundance
Nederlands: volheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heil
Volgende onderwerp: doodsvallei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 17:26:00 UTC 2025