| heil [boodskap #148789] |
Do., 24 Julie 2025 18:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24178 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heil
Afbreking: heil
Selfstandige naamwoord: heil
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Toestand van voorspoed en welstand.
• Verlossing of redding.
Gebruik:
• Ek wens jou heil en seën toe.
• My heil kom van die Here.
Sinoniem:
• geluksaligheid
• redding
• seën
• verlossing
• voorspoed
• welsyn
Antoniem:
• onheil
Hiponiem:
• nasieheil
• sieleheil
Afgelei:
• heildronk
• heilig
• heilloos
• heilsaam
• heilsbegeerte
• heilsdaad
• heilservaring
• heilsleer
• heilsorde
• heilstaat
• heilswerk
Vertaling:
Engels: prosperity; salvation
Nederlands: heil
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|