Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodsgevaar
doodsgevaar [boodskap #148788] Do., 24 Julie 2025 18:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24150
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doodsgevaar
Afbreking: doods•ge•vaar
Samestelling: dood + -s- + gevaar


Selfstandige naamwoord: doodsgevaar
Meervoud: doodsgevare

Betekenis:
• 'n Gevaarlike situasie wat moontlik tot die dood kan lei.

Gebruik:
• Die vasgekeerde mynwerkers verkeer in doodsgevaar.

Sinoniem:
• lewensgevaar
• sterwensgevaar
• sterwensnood

Afgelei:
• doodsgevaarlik

Vertaling:
Engels: mortal danger, lethal danger
Nederlands: doodsgevaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: muisvoël
Volgende onderwerp: heil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 18:21:47 UTC 2025