| grif [boodskap #148784] |
Do., 24 Julie 2025 12:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grif
Afbreking: grif
Werkwoord: grif
Verlede tyd: het gegrif
Teenwoordige deelwoord: griffend, griffende
Verlede deelwoord: gegrifte
Betekenis:
• Om met 'n skerp voorwerp in te krap.
Gebruik:
• Haar ma se naam is vir altyd in haar hart gegrif.
Sinoniem:
• graveer
• inkrap
• inkras
• insny
• krabbel
Hiponiem:
• ingrif
Afgelei:
• griffel
• griffie
Vertaling:
Engels: to engrave, inscribe, scratch in
Nederlands: griffen
Bywoord: grif
Betekenis:
• (deftig) Onmiddellik en sonder om te huiwer.
• Vlugtig en vaardig; grifweg.
Gebruik:
• Hy het die woorde grif onthou. Sy het grif op die vraag geantwoord.
• Hulle is nou nie juis grif van begrip nie.
Vertaling:
Engels: prompt, readily
Nederlands: grif
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|