| beskadiging [boodskap #148783] |
Do., 24 Julie 2025 11:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beskadiging
Afbreking: be•ska•di•ging
Samestelling: beskadig + -ing
Selfstandige naamwoord: beskadiging
Meervoud: beskadiginge, beskadigings
Betekenis:
• Die aanrig van skade; handeling of resultaat van beskadig.
Gebruik:
• Die stakers is weens opsetlike beskadiging van eiendom in hegtenis geneem.
Sinoniem:
• defek
• knou
• sabotasie
• skade
• skending
• vandalisme
• verminking
• vernieling
• verslegting
• verwringing
• verwoesting
• verwonding
Hiponiem:
• ionebeskadiging
• karkasbeskadiging
• saakbeskadiging
Vertaling:
Engels: damage, impairment, scathe
Nederlands: beskadiging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|