Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewensverhaal
lewensverhaal [boodskap #148780] Do., 24 Julie 2025 07:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lewensverhaal
Afbreking: le•wens•ver•haal
Samestelling: lewe + -ns- + verhaal


Selfstandige naamwoord: lewensverhaal
Meervoud: lewensverhale
Verkleinwoord: lewensverhaaltjie
Meervoud van verkleining: lewensverhaaltjies

Betekenis:
• Die storie van iemand se lewe.

Gebruik:
• Die Afrikaanse riller, Niggies, is op 'n ware lewensverhaal geskoei.

Sinoniem:
• biografie
• lewensbeskrywing
• lewensgeskiedenis
• memoires
• outobiografie

Vertaling:
Engels: life story
Nederlands: levensverhaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oopsny
Volgende onderwerp: gravamen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 22:51:11 UTC 2025