Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » antraks
antraks [boodskap #148777] Wo., 23 Julie 2025 14:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26366
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
antraks
Afbreking: an•traks


Selfstandige naamwoord: antraks
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Infeksie van die bakterie Bacillus anthracis in mense en diere.
• 'n Biologiese wapen van die bakterieë se spore.

Gebruik:
• Wanneer vermoed word dat die dier aan antraks dood is, mag dit nie oopgesny word nie.
• Bioterrorisme word vermoed nadat briewe met antraks in die VSA versprei is.

Sinoniem:
• miltvuur

Hiponiem:
• velantraks

Afgelei:
• antraksbakterie
• antrakspoeier
• antraksspore

Vertaling:
Engels: anthrax
Nederlands: antrax

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eierrakkie
Volgende onderwerp: aanprys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Sep. 06 15:12:40 UTC 2026