Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sangbundel
sangbundel [boodskap #148769] Wo., 23 Julie 2025 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sangbundel
Afbreking: sang•bun•del
Samestelling: sang + bundel


Selfstandige naamwoord: sangbundel
Meervoud: sangbundels
Verkleinwoord: sangbundeltjie
Meervoud van verkleining: sangbundeltjies

Betekenis:
• 'n Boek met liedjies wat gesing kan word.

Gebruik:
• Kom ons sing lied 165 in die FAK-sangbundel, Al lê die berge nog so blou.

Sinoniem:
• liedboek
• sangboek

Hiponiem:
• jeugsangbundel
• kerksangbundel

Vertaling:
Engels: songbook
Nederlands: zangbundel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodsvrees
Volgende onderwerp: verdor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 14 17:31:18 UTC 2025